Het die G20-beraad in SA sy glans verloor?


Suid-Afrika het reikhalsend uitgesien na sy voorsitterskap van die G20-beraad vanjaar, maar dit lyk of die beraad sy glans gaan verloor met tekens dat president Donald Trump nie juis opgewonde is om die beraad by te woon nie.Ons gesels hieroor met professor Theo Venter van die Noordwes Universiteit.