Lok droogte doplose slakke binnenshuis?
‘n Span wetenskaplikes beantwoord luisteraarsvrae. Die program is onder leiding van Chris Swanepoel.
- Kan die droogte die rede wees waarom naakte slakke skielik binne ‘n huis voorkom?
- Kan baldadige honde wat in ‘n parkie losgelaat word, die rede wees waarom ‘n dikkoppaartjie se eiers skielik nie uitbroei nie?
-
En het jy al gehoor van die Piltdown-slenter? (Lees meer hieroor: http://www.sciencemag.org/news/2016/08/study-reveals-culprit-behind-piltdown-man-one-science-s-most-famous-hoaxes)