Het ‘n tiener haar ouers se toestemming nodig vir ‘n aborsie?
Regsake: Maandag 7 Mei 2018
Interessante regsaspekte wat bespreek word, is:
- Wat kan ‘n meisie doen wat verbaal deur ‘n priester geteister word omdat sy die betrokke kerk verlaat het?
- Het ‘n minderjarige meisie haar ouers se toestemming nodig om ‘n aborsie te ondergaan?
- Wat moet ‘n mens in gedagte hou voor jy ‘n kontrak vir lidmaatskap van ‘n gimnasium aangaan?
- Is dit ongrondwetlik as nuwe boedelbelastingwetgewing terugwerkend van krag is?