Het plaaswerkers die reg om hul familie op plaas te begrawe?
- Kan ‘n skuldeiser self die oorlede skuldenaar se boedel aanmeld as niemand dit doen nie?
- Word nuwe howe geskep om aan die toenemende vraag te voldoen?
- Ander regsvrae wat Igna Klynsmith met Ian Wessels bespreek, handel oor
– die koop van eiendom op afbetaling sonder ‘n banklening;
– die regte van plaaswerkers om hulle familie te begrawe op die plaas waar hulle lewenslank werk;
– en die jongste hofsaak oor hidroliese breking.