Historiese Almanak: Wat weet jy van Sjeg Joesoef van Makassar?


Sjeg Joesoef van Makassar

Albé Grobbelaar gesels oor Sjeg Joesoef van Makassar.

Die kramat van sjeg Jooesoef

Die Kramat1 van Sjeg Yusuf (Abadin Tadia Tjoessoep)2 op ‘n klein heuwel naby die mond van die Eersterivier in Makassar, Faure, is ‘n terrein waarheen Kaapse Moslems oor die laaste drie eeue pelgrimstogte onderneem. Yusuf is op 23 April 1699 oorlede en op die heuwel begrawe.