Hoe beskerm ek my kinders aanlyn?


Deel 2: Henk Fourie is ‘n IT-kenner en pa van vier kinders. Hy skep bewustheid onder ouers oor die gevare vir kinders in ‘n digitale wêreld, en bied oplossings hoe kinders beskerm kan word.

Deel 3

Henk Fourie is ‘n IT-kenner en pa van vier kinders. Hy skep bewustheid onder ouers oor die gevare vir kinders in ‘n digitale wêreld, en bied oplossings hoe kinders beskerm kan word. Hy praat oor ‘n besonderse slaggat wat die internet inhou.