Hoe gemaak as jou buurman se stink voerkraal jou pla?


Igna Klynsmith praat oor burereg na aanleiding van ‘n luisteraar wat kla oor sy buurman se voerkraal wat stink, en wat hom te doen staan.

Spesialisgas dr. Llewelyn Curlewis bespreek aspekte van Bewysreg tydens hofsake.