Hoe gevaarlik is oordosering met parasetamol, antihistamiene, ysteraanvullers, motbolle, Two-step?
Waarom is dokters so besorg oor parasetamol-oordosisse? Kan ysterpille gevaarlik wees vir kinders? Wat van anti-allergiese middels? Sal ’n kind oorleef as hy ’n halwe teelepel Two-Step ingekry het? Mari Hudson gesels met ’n toksikoloog, Carine Marks, toksikoloog en direkteur van die Tygerbergse Gifinligtingsentrum, om uit te vind watter vergiftigings hulle die meeste bekommer. Die landwye vergifting-hulplyn: 0861 555 777.
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit