Hoe het Jesus gesterf? Home Geloof Gepubliseer op 10/04/2023. 10/04/2023 Flip Loots gesels met dr. Isak Burger en forensiese patoloog, dr. Leon Wagner, oor Jesus se gevangeneming en die emosionele en fisiese pyn wat Hy moes ervaar het as gevolg van die marteling, die doringkroon en die kruisiging.