Hoe kan ‘n gesin trauma hanteer?
Johan van Lill kyk na trauma en hoe gesinne dit moet hanteer. Kapings, molestering, sterftes en kinders wat wegloop, is deel van gesinne en families se alledaagse lewe. Hoe kan ’n gesin gehelp word met trauma? Die kenner is pastorale terapeut dr. Deon Bruwer.