Hoe stop jy die oordra van slegte gewoontes van jou ouers via jou eie optrede na jou kind?


Ons fokus op generasiesiklusse – dít wat van geslag tot geslag oorgedra word. Kliniese sielkundige en spelterapeut, dr. Jo-Marie Bothma, praat oor ouerskappraktyke oor generasies heen – die goeie en die minder aangename aspekte.