Hoe ken jy post-traumatiese stresversteuring by ‘n man uit?


Johan van Lill praat verder met dr. Chris van den Berg oor mans se geestesgesondheid.

Hulle fokus op post-traumatiese stresversteuring. Wat veroorsaak dit? Hoe word dit behandel?