Hoe lyk die toekoms van boeke in Suid-Afrika?
Dit was gister Wêreld boeke- en kopieregdag en in Suid-Afrika. In ‘n studie in 2023, deur die Universiteit van Pretoria, het die uitgewersbedryf R3,5 miljard rand aan inkomste verdien.Watter tipe boeke is die gewildste en hoe lyk die Afrikaanse boekmark en uitgewersbedryf? Ons gesels hieroor met Annie Olivier, uitgewershoof van NB Uitgewers.