Maak leerwerk minder vervelig vir kinders
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor hoe kinders leer en studeer. Leer kinders op verskillende maniere, en hoekom word leerstyle as mites beskou? Baie kinders leer deur herhaling. Hulle bespreek hoe om dit minder vervelig te maak.