Hoe werk bateverdeling in ‘n 2e huwelik?
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsbriewe oor bateverdeling in ‘n tweede huwelik.
Arbeidsregkenner Johan Botes praat oor wat ‘n persoon te doen staan indien hulle werkgewer sê hulle is te oud om aan te hou werk.