Hoe werk Popi en Whatsapp-groepe?
Igna Klynsmith bespreek die implikasies van die wetgewing oor die beskerming van persoonlike inligting vir Whatsapp-groepe.
Hy verduidelik voorverkoopsregte van ‘n huurder wanneer eiendom verkoop word, en waarsku oor die indiensneming van onwettige immigrante.