Hoe word hommeltuie in landbounavorsing gebruik?
Hoe word hommeltuie in landbounavorsing gebruik?
Chris Viljoen bespreek hierdie aspek, asook die volgende in Landbou op RSG:
– ’n internasionale inspeksie- en sertifiseringsbedryf en
– die 27 nuwe koejawelseleksies wat op Nelspruit geteel is, en in 2019 behoort te dra.
– By die RPO-kongres in die Noord-Kaap het vroue verneem hoe hulle persoonlikhede in vier kleure geklassifiseer kan word.