Hoekom is aanspreeklikheidsversekering belangrik?


Igna Klynsmith deel die jongste statistiek oor huwelike en egskeidings in Suid-Afrika.

Hy bespreek ook die belangrikheid van aanspreeklikheidsversekering.

Spesialisgas Elsa Kruger-Willemse verduidelik die verskil tussen ‘n opsie om te koop en ‘n voorkoopreg.