Hoekom is die rekord-eksamen so belangrik?


Die rekordeksamen is die laaste geleentheid wat leerders het om te bepaal watter afdelings in ‘n vak se curriculum steeds vir hulle moeilik is om toe te pas.
Barrie Ferreira praat met ‘n akademiese hoof om te hoor  hoekom hierdie eksamen só belangrik is op die matriekkalender.