Hoekom is grondvlakfase-onderwys belangrik?


Die grondslagfase is een van die belangrikste fases van ‘n kinders se skoolloopbaan, indien nie dié belangrikste nie. Yolandi van den Heever, ‘n vroeë kinderontwikkelingspesialis en kleuterskooljuffrou, praat oor die belangrikheid van hierdie fase.