Hoekom lê sekere voëls blou eiers?
Wetenskaplikes beantwoord luisteraarsvrae in dié program onder leiding van Chris Swanepoel.
Die vrae wat in dié aflewering beantwoord word, is:
- Hoekom lê sekere voëls blou eiers? (Lees hier meer oor blou voël-eiers: http://www.sialis.org/blueeggs.htm)
- Kan silweragtige rosette op ‘n klipskerf fossiele van ‘n biesieplant wees?
- En hoekom ry ‘n skurwepadda op die rug van ‘n platanna?