Is jou kleuter te maer?


Dieetkundige Christa Dunn praat oor kinders wat ondergewig is. Sy verduidelik wat die bydraende faktore is, en wat ons kan doen om die probleem op te los.