Is jy rooi, geel, blou of groen?


Entrepreneur en motiveringspreker Lynette Beer het die vierkleur-temperamentmodel ontwikkel. Sy praat oor die verskillende soorte temperamente.