Is staatskaping hoogverraad?
Strafregkenner Llewellyn Curlewis kuier by Ian Wessels en Igna Klynsmith om luisteraars se vrae te beantwoord. Hulle bespreek
- private vervolgings;
- of daar ‘n verpligting op die publiek rus om misdaad aan te meld;
- of staatskaping nie op hoogverraad neerkom nie;
- tot watter mate jy hulp moet verleen aan die polisie;
- uitstelboetes en die bedrag van borg; en
- onder watter omstandighede ‘n hofsaak na afsluiting heropen kan word.