Jakarandas in blom!
Dis Jakaranda-tyd en Johannesburg en Pretoria is getooi in pers. ‘n Mens kan nie anders as om goed te voel ten aanskoue van dié persprag nie!.
Ons het enkele foto’s hieronder bymekaar gesit. Laai gerus jou eie foto’s van Jakarandas in blom op Ooggetuie.