Jongste oor Diabetes, deel 2: Oorgewig MOET behandel word; Ozempic misbruik wek kommer
In deel 2 van ons reeks oor die jongste oor diabetes-behandeling, fokus ons op oorgewig as die sneller van diabetes en ander siekteprobleme.
Deel 1:
Gesondheid 9 Oktober 2024
Ons vind uit wat jy self kan doen om te keer dat jy blind word weens diabetes.
En in deel een van ‘n reeks oor die jongste nuus oor diabetesbehandeling, stel ons vas hoe diabetes en oorgewig verskeie ander siekteprobleme kan sneller.
LEES EN LUISTER OOK:
https://www.rsgplus.org/hoe-werk-oogskade-weens-diabetes/
Swartmark ‘Ozempic’ kan gevaarlik wees en mag dalk selfs insulien bevat
Oorgewig: 2 Nuwe middels oppad; hoekom jy sukkel om gewig te verloor