Jou tiroïed: Het jy genoeg petrol in jou enjin?
’n Klein skoenlappervormige kliertjie in jou keel bepaal hoeveel petrol in jou enjin is. Sowat een uit tien mense ouer as 40 se tiroïed werk nie reg nie. As dié wanfunksie nie gediagnoseer en behandel word nie, kan dit enersyds tot lewensmoegheid en andersyds selfs tot jou dood lei.
Marí Hudson gesels met dr. Marius Wasserfall, spesialis internis by Mediclinic Panorama, gesels oor tiroïed wanfunksie.
Lees meer oor tiroïedfunksie
- http://www.endocrineweb.com/conditions/thyroid/how-your-thyroid-works
- http://www.webmd.com/women/guide/understanding-thyroid-problems-basics
- http://www.mayoclinic.org/diseases-conditions/hypothyroidism/home/ovc-20155291
- http://www.mayoclinic.org/thyroid-gland/img-20007063
- http://hypothyroidmom.com/12-things-you-should-never-say-to-or-about-a-thyroid-patient/
© Mari Hudson