Kan belastingbetalers munisipale dienste oorneem?
Igna Klynsmith bespreek ‘n hofsaak waarin belastingbetalers aansoek gedoen het om munisipale dienste oor te neem.
Hy beantwoord ook luisteraars se vrae oor
- of ‘n agterstallige huurder wat haar werk as gevolg van Covid-19 verloor het, uitgesit kan word;
- hoe ‘n mens van ‘n trustbegunstigde “ontslae kan raak,” en
- wanneer ‘n motoris se bloed getrek kan word vir die toets van alkohol.