Kan drastiese vloeistofdiëte jou hart aantas?
Kan drastiese vloeistof-diëte jou hart aantas? Ons vra dié vraag na die skielike dood van die 52-jarige krieketheld Shane Warne, wat gereeld 14-dae lange radikale vloeistofdiëte gevolg het. Is alle vloeistof-diëte dieselfde? Help radikale diëte jou om gewig te verloor? Die antwooirde op dié vrae is: Ja Nee Tydelik ja, en later laat dit jou gewig aansit en mors jou metabolisme op. Mari Hudson praat met Prof Tess van der Merwe, endokrinoloog van Pretoria en Gauteng oor die redes vir dié antwoorde.
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit