Kan elektrisiteit uit kosmiese strale getap word?
- Kan ‘n mens elektrisiteit uit die kosmiese agtergrondstrale tap?
- Wie besluit watter diere moet as probleemdiere geklassifiseer word?
- Hoe het reënmeters ontwikkel, en wat is die nut daarvan?
Luister na die antwoorde van wetenskaplikes op hierdie vrae wat in Hoe verklaar jy dit? beantwoord is.