Kan jy jou nuwe baba ‘n goeie slaappatroon aanleer?
In hierdie week se Groeipyne fokus ons op slaap, die wondersoete ding soos die digter daarna verwys.
Maar wat as dit in ‘n nagmerrie ontaard met ‘n nuwe baba wat sukkel om te slaap, en die ouers heelnag wakker hou?
Slaapkonsultant Rhonel Scheepershet raad.