Kan jy jou ontroue lewensmaat weer vertrou?
Wanneer iemand ountrou is in ‘n verhouding, soek die partye gewoonlik iemand om te blameer. Wie se skuld is dit?
Hoe kan ‘n mens jou verhoudingsmaat weer vertrou?
Hoe weet jy dis die moeite werd om aan te gaan met die verhouding?