Kan weerkundiges donderweer voorspel?
Kan weerkundiges donderweer voorspel?
Dít is een van die vrae wat in Hoe verklaar jy dit? deur kundiges beantwoord is. Die ander vrae is:
- Hoe raak ‘n mens ontslae van swamme wat oornag in jou potplante se potte opkom?
- Wat kan ‘n mens aflei uit die feit dat daar onlangs klipwerktuie in die Engelse kanaal opgegrawe is?
- Hoe het die San dit reggekry om gate deur klippe te boor?
- Hoekom skuif die magnetiese noordpool voortdurend, en watter invloed het dit op navigasie-toestelle soos GPS?
Lees en kyk ook:
https://www.rsgplus.org/aktueel/monitorspektrum/magnetiese-noordpool-besig-om-vinnig-af-te-wyk/