Karobboom-peule is goeie veevoer
Vroeë roes en poeieragtige meeldou is gevaarlike swamsiektes op aartappels, tamaties en soetrissies. Kan dit voorkom word? Francois van Deventer van Syngenta beantwoord hierdie vraag. Ons gesels met ‘n bekende in die aartappelbedryf, Ernst Yzel. Hy is ‘n aartappelprodusent en voormalige voorsitter van Aartappels SA en die Aartappel Bedryfsontwikkelingstrust.
Dr. Carel Muller van Stellenbosch Universiteit verduidelik waarom die aanplant van die karobboom vir veeprodusente aanbeveel word.