Karoo gaan woestyn word; ons woude gaan verdwyn
Die Wes-Kaap gaan baie droër word, die Karoo gaan woestyn word, grasvelde gaan Karoo word en ons natuurlike woude kan verdwyn.
Prof. Francois Durand praat oor hoe die ekologie in Suid-Afrika sal verander as gevolg van klimaatsverandering.