Ken jy die simptome van uitbranding? Home Geestesgesondheid Gepubliseer op 02/11/2022. Johan van Lill met praat met emeritusprofessor Karin Calitz oor uitbranding. Wat is die oorsake en simptome? Wat is die werkgewer en werknemer se verantwoordelikheid? https://www.rsgplus.org/wp-content/uploads/2022/11/geestesgesondheid-1-november-2022.mp3