Kennis van genetika kan ouers help om hul kind se gestremdheid beter te verstaan


Fanie du Toit praat met dr. Ben Greyling oor ‘n basiese kennis van genetika. Dit kan ouers help en toerus om die oorsaak van hulle kind se gestremdheid beter te verstaan en verwerk. En, op die laaste Sondag van Jeugmaand fokus ons op jongmense met gestremdhede en hulle spesiale leeruitdagings.