Kollig op Prinses Catherine en die toename van kanker in jonger mense
Prinses Catherine se kankerdiagnose plaas kanker weereens in die kollig, veral omdat studies wys dat kanker onder jongmense besig is om toe te neem.
Hoekom neem dit toe?
Word genoeg gedoen om kanker onder jonger mense vroeg op te spoor?
Help vroeë opsporing jou kans op oorlewing?
Laat alle chemoterapie jou hare uitval?
Wat is voorkomende oftewel adjuvant chemoterapie?
Mari Hudson gesels met dr Rika Pienaar, onkoloog van Cancercare, om ’n beter perspektief te kry.
Luister hier na die volledige program: