Kopieregwetgewing kort veranderings; Watergebruiksregte; SLAPP-verweer nou moontlik
Igna Klynsmith bespreek ‘n hofuitspraak oor
- bepalings van kopieregwetgewing wat verander moet word;
- ‘n appèlhofuitspraak oor die oordrag van watergebruiksregte
- en ‘n regsontwikkeling wat voortaan dalk die sogenaamde SLAPP-verweer (strategiese litigasie teen openbare deelname) in Suid-Afrika moontlik kan maak.