Kraaie is baie slim
- Hoeveel waarde kan ‘n mens heg aan die veelal-teorie, waarvolgens daar ‘n oneindige aantal heelalle bestaan?
- Hoe kry groot bome dit reg om water tot bo op te suig en dit daar te hou?
-
Waar het kraaie geleer om skilpaaie in die lug op te neem en dit op ‘n harde oppervlak te laat val sodat die dop kan breek?
- En hoekom word insekte se pote in pare getel?