Kry verandering jou onder?
Niemand hou van verandering nie. Lise Swart bespreek die mensdom se geneigdheid om verandering teen te staan, veral in die konteks van die behandeling van sielkundige toestande. Wat verander jou, die siekte of die behandeling?