Lambertsbaai se twee vrouepredikante Home RSG Radio Gepubliseer op 19/08/2024. 23/08/2024 In Lambertsbaai is daar twee vrouepredikante aan die stuur van sake. Ds. Farren Cloete is van die VGK-gemeente en ds. Karla Smit is van die NG-gemeente. Hulle gesels oor werk en vriendskap.