Amandels, Brahmane & mikotoksiene
Hans le Roux, die eienaar van Amanteco Almonds tussen Barrydale en Montagu, praat oor die produksie van dié neut en die mark wat hulle bedien.
Sydney Hunt van die Brahman-beestelersgenootskap vertel hoe die gewildheid van dié beesras toegeneem het.
En Wessel Lemmer van Agbiz Grain fokus op mikotoksiene en die rol wat hulle lede in die beheer van hierdie fungus speel.