Luister Donderdagaande na ons nuwe rymklets-reeks


Frazer Barry

’n Nuwe seisoen van die rymkletsreeks, Rymklets sonder grense, is weer  Donderdagaande op RSG te hoor.

Dis die derde seisoen van dié uiters gewilde reeks. Die bekende en gevierde musikant en skrywer, Frazer Barry, is die samesteller en aanbieder.