Luister na gedigte oor briewe Home Vers en Klank Gepubliseer op 01/06/2023. 02/06/2023 In die eerste van twee programme oor briewe, luister ons na gedigte deur onder andere Jannie Malan, Elisabeth Eybers en Fanie Olivier, soos voorgelees deur Susanne Beyers.