Luister na kort stories deur Ilne Fourie Home RSG Radio Gepubliseer op 23/05/2024. 28/05/2024 Kortom 14 Mei 2024 Ilne Fourie lees een van haar ongepubliseerde werke, DIE STORIE VAN SOMME, voor. Kortom 7 Mei 2024 Die bekroonde dramaturg en aktrise, Ilne Fourie, lees haar storie, MY NEFIE ALFIE, voor. Sy skets die plattelandse mense kostelik, maar ook in absurde situasies. Dalk herken jy jouself!