Luister na verse oor oud word Home RSG Radio Vers en Klank Gepubliseer op 14/06/2024. In die tweede aflewering van ‘n reeks oor die ouderdom, lees Marion Holm en Nic de Jager, onder meer gedigte van Elisabeth Eybers en Antjie Krog voor.