Mag ek wild wat op my plaas beland, hou?
-
Sylvester het twee keer uit die Karoo Nasionale Park ontsnap. Hy is nou die trotse pa van 2 en leier van ‘n trop van 8 by Kuzuko Lodge naby die Addo Olifantpark.
As wild vanuit ‘n reservaat op my plaas beland, mag ek dit hou?
- Wat is die regte van werkers wanneer ‘n besigheid as lopende saak verkoop word?
- Wanneer moet ‘n kurator aangestel word om iemand in hofverrigtinge by te staan?
- Wat gebeur wanneer die tradisionele reg bots met wetgewing?
Ian Wessels en Igna Klynsmith bespreek bostaande vrae van luisteraars. Luister na hul antwoorde: