Mag jou kind van sport uitgesluit word weens agterstallige skoolgeld?
Igna Klynsmith bespreek die volgende regsvrae:
- Is die gemeenskaplike boedel gebonde as die een gade alleen borg teken?
- Wanneer kan iemand met Downsindroom ‘n geldige testament verkry?
- Is ‘n skool geregtig om ‘n leerder, wie se skoolgeld agterstallig is, uit te sluit van skoolaktiwiteite?
- Wat kan ek doen as skuldeisers my pla vir rekeninge wat ek nie verskuldig is nie?
- Igna gesels ook oor onregmatige mededinging in die handelswêreld.