Martelize wys hoe sy oefen met rekbande
Martelize Brink is onstuitbaar. Sy oefen al is sy in ‘n rolstoel. Met rekbande, wat sy in haar tas pak waar sy ookal heen reis, en met gewigte.
Luister hier na die onderhoud waar sy vertel hoe sy oefen:
In hierdie video wys sy ons hoe sy met rekbande oefen.